#Puik #Uitstekend #BesteOrtho

Hi Ilonka

Hoop dit gaan goed.

Duisende dankies vir jou en Elize. Julle is een AMAZING praktyk met n fantastiese Spesialis! Dr East is uitstekend. Julle maak die kuiers in die spreekkamer so lekker dat n mens net nie wil loop nie.

Weereens, baie baie dankie. #Puik #Uitstekend #BesteOrtho

Geniet die res van die week

Groete

Maurice-Johan Pieterse