Net noem dat Baba Mieke geslapies het na ons dokter gesien het en toe sy by die huis wakker word toe is sy weer haar ou self. Haar armpie is weer reg en sy kruip weer vir die 1ste span!
Dankie vir julle flink en vriendelikke diens en laat die dokter weet hy is n STER!
Vriendelikke groete
JP